MAKPELAGROT VIR 400 SIKKELS SILWER VERKOOP!

Van ons Ou Testament redaksie KIRJAT-ARBA. – Die pragtige stuk grond waarop die Makpelagrot geleë is, sowel as al die...

Sekerhede van die geloof

Ek onthou destyds, in die tagtigerjare, hoe ’n diep gelowige lidmaat baie stellig was oor die politieke toekoms van die...

RAMP OP RAMP TREF RYKE

Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele...

Matt 25:1-13 Is jy gereed vir die Bruidegom se koms?

Vanoggend het ’n jong lidmaat haarself aangemeld, soos die meeste van ons wat al volwassenes is, om te wag op...

Huis in orde kry

“Don’t put it down. Put it away,” hoor ek my ma vanoggend weer in my gedagtes toe ek in my...

Tempel word luisterryk ingewy

Van ons Ou Testament redaksieJERUSALEM. – Die jare lange ideaal van wyle koning Dawid is gister verwesenlik toe sy seun...

Luk 10:25-37 Waar trek jy die streep?

Hoe ver kan jy gaan met ’n meisie? Hoeveel moet ek opsy sit as dankoffer? Wat mag ek alles op...

Ecclesia Reformata Semper Reformanda

Vandag presies 502 jaar gelede, op 31 Oktober 1517, het Martin Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenberg...

Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Van ons Nuwe Testament redaksie NASARET. – ’n Jong rabbi wat in Kapernaum en omstreke bekend is vir sy dinamiese...

Volg my

Kry kennisgewings