by Jaco Thom | 29 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus herstel Petrus se posisie Johannes 21:1-22 Die Fees van die Ongesuurde Brood is verby en die duisende pelgrims gaan terug huis toe. Die lewe in Jerusalem is stadig besig om tot normaal terug te keer. Die dissipels begin ongemaklik voel, onveilig in die stad waar...
by Jaco Thom | 28 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus leef! Lees Matteus 28:1-10 Twee dae later, die Sondagoggend vroeg, kom Jesus se ma Maria, Salome, Johanna en Maria Magdalena by die graf aan met reukolie om sy liggaam te salf. “Ek hoop daar sal iemand wees om ons te help om die klip voor die graf weg te rol,”...
by Jaco Thom | 27 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus aan die kruis Lees Johannes 19:25-30 Maria kan nie glo wat besig is om te gebeur nie. Met haar hand oor haar mond kyk sy hoe hulle haar Kind op die kruis laat lê. Haar hart ruk saam met Jesus se liggaam met elke ruwe spyker waarmee die soldate Hom aan die kruis...
by Jaco Thom | 26 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus word gekruisig Lees Johannes 19:17-27 Elke tree wat Hy gee, is ’n marteling. Die swaar houtbalk, die dwarsbalk waaraan Hy vasgespyker gaan word, sleep agter Hom aan. Hulle het eers dit op sy rug gesit, maar die ruwe hout het sy stukkende rug te seer gemaak: dit...
by Jaco Thom | 23 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus voor die Joodse Raad Lees Matteus 26:57-75 Johannes en Petrus volg die tempelwag op ’n veilige afstand. Oral in die gegoede buurt van die stad brand lig, en mense kom haastig uit hulle huise. Almal is na dieselfde plek op pad: die ampswoning van die hoëpriester....
by Jaco Thom | 22 Mei 2025 | 40 dae na vreugde, Lees die Bybel saam met my
Jesus in Getsemane Lees Matteus 26:36-56 Dis ’n helder volmaan- aand. Hy neem hulle met die trappe af na die straat, en daarvandaan uit die stad, en op in die Kedronvallei na die Olyfberg. Teen die hange is daar ’n tuin met ’n olyfboord en ’n olyfpers: Getsemane....