RAMP OP RAMP TREF RYKE

Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele...

Tempel word luisterryk ingewy

Van ons Ou Testament redaksieJERUSALEM. – Die jare lange ideaal van wyle koning Dawid is gister verwesenlik toe sy seun...

Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Van ons Nuwe Testament redaksie NASARET. – ’n Jong rabbi wat in Kapernaum en omstreke bekend is vir sy dinamiese...

Gesogte beurse nou ook vir studente uit Juda

Van ons Ou Testament redaksie BABEL. – Koning Nebukadnesar het by ’n perskonferensie gister bekend gemaak dat hy verskeie beurse...

SIENER STRIEM RYKES OOR UITBUITING

Ou Testament redaksie BET-EL. – ’n Skaapboer uit Tekoa in Juda het hom die gramskap van die geestelikes hier op...

Josua groet sy volk vir oulaas

Van ons Ou Testament redaksie SIGEM. – Josua seun van Nun het gister hier vir oulaas sy mense toegespreek. Hy...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings