Israel verower Kanaän; dog kraai nie oral koning

SIGEM. – Die Israeliete, wat die land Kanaän onlangs uit die suide ingeval het, het gister hier by ’n groot...

DIE ISRAELIETE TREK DEUR DIE JORDAAN

GILGAL. – Die langverwagte – en gevreesde – Israelitiese intog in die land Kanaän het vandag ’n werklikheid geword toe...

Israeliete neem goue kalf feestelik in ontvangs

SINAIBERG. – Die Israelitiese leier Aäron het vanoggend hier aangekondig dat daar môre ’n fees vir die Here gehou sal...

Hebreërs spel gevaar, sê farao

MEMPHIS. – Die farao het gister die ganse Egiptiese volk opgeroep om te help om die snelle aanwas onder die...

Farao vier sy geboortedag met ’n groot onthaal

Van ons Ou Testament redaksie AVANIS. – Die farao het gister sy verjaarsdag luisterryk gevier toe hy al sy amptenare...

Jong seun ontvang ’n openbaring van God

SILO. – ’n Seun het hier daarop aanspraak gemaak dat God in die nag aan hom verskyn het met ’n...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings