DIE ISRAELIETE TREK DEUR DIE JORDAAN

GILGAL. – Die langverwagte – en gevreesde – Israelitiese intog in die land Kanaän het vandag ’n werklikheid geword toe...

Die held van Karmel kies hasepad

SAMARIA. – Elia die Tisbiet, die profeet van die Here wat verlede week met leeuemoed vier honderd en vyftig profete...

Israelitiese leier stel nuwe “wonderkos” bekend

SINWOESTYN. – Die leier van die Israelitiese trekgeselskap, Moses, het vandeesweek ’n veldkos bekend gestel wat as stapelvoedsel in die...

“Huis toe” na 430 jaar!

ETAM. – Die Israeliete het laat gistermiddag by hierdie dorpie op die rand van die woestyn kamp opgeslaan nadat hulle...

Prins vermoor slawedrywer; vlug landuit

MEMPHIS. – Die koningshuis is in ’n ernstige krisis gedompel toe prins Moses van moord op ’n slawedrywer aangekla is....

Safenat-Paneag verwelkom sy vader in Egipte

GOSEN. – Die hoof van die GVE het gister hier aangekom om sy vader, Jakob seun van Isak, in Egipte...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings