Farao sit Israeliete op hulle plek

Farao sit Israeliete op hulle plek

MEMPHIS. – Met briljante staatsmanskap het farao Merneptah vandeesweek die opstand in die Israelitiese gemeenskap in die kiem gesmoor. Die Israeliete het onder die dekmantel van godsdiens op vakansie aangedring. Die voorbokke in die opstand is twee broers, Moses en...
Tien Kanaänitiese spioene weer vas

Tien Kanaänitiese spioene weer vas

AVANIS. – Die tien Kanaänitiese mans wat enkele maande gelede op aanklag van spioenasie in hegtenis geneem is, is vanoggend hier vir die tweede keer gevang, slegs enkele ure nadat hulle in die stad aangekom het. Die klag is hierdie keer diefstal. Die “jongste broer”,...
Tien in hegtenis op spioenasieaanklag

Tien in hegtenis op spioenasieaanklag

AVANIS. – Die hoof van die GVE, Safenat-Paneag, het bekend gemaak dat hy eergister tien Kanaänitiese mans by die hoofgraansilo hier in hegtenis laat neem het op ’n aanklag van spioenasie. Na bewering het hulle Egipte kom verken met die oog op ’n aanval later vanjaar....
TROUE VAN DIE JAAR

TROUE VAN DIE JAAR

Van ons Ou Testament redaksie LAGAI-ROÏ-FONTEIN. – Daar heers groot opgewondenheid in sosiale kringe hier oor die huwelik aanstaande week tussen Isak, seun van die skatryk Abraham seun van Tera, en die beeldskone Rebekka, dogter van Betuel van Haran in Mesopotamië....
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings