Godsdiensleier laat sy volgelinge skrik

Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – Die geestelike leier van die Israeliete, Moses seun van Amram se gesig het...

Israeliete neem goue kalf feestelik in ontvangs

SINAIBERG. – Die Israelitiese leier Aäron het vanoggend hier aangekondig dat daar môre ’n fees vir die Here gehou sal...

Die lsraeliete berei voor vir ’n verbond met God

Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – In ’n dramatiese skouspel van kosmiese kragte het die Israeliete se God gister...

Nuwe regeringstelsel vir die Israeliete aangekondig

Van ons Ou Testament redaksie REFIDIM. – Die Israelitiese leier Moses het op ’n volksvergadering hier bekend gemaak dat hy...

HEILIGDOM IN GEBRUIK GENEEM

Van ons Ou Testament redaksie SINAIBERG. – Die Israeliete het gister, ’n jaar nadat hulle uit Egipte weggetrek het, hulle...

Egipte se elite-soldate sterf in natuurfrats

Militêre verslaggewer PI-HAGIROT. – Die Egiptiese veiligheidsmagte het gister hier een van die ernstigste terugslae nog beleef toe ’n reusagtige...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings