Stede vergaan in rook en as

Van ons Ou Testamen redaksie SOAR. – In ’n ramp van ongekende omvang is die twee stede Sodom en Gomorra...

HUWELIKSKLOKKE VIR BOAS EN RUT

BETLEHEM. – Boas, ’n gesiene boer van die stad, het gister in die stadspoort bekend gemaak dat hy en Rut,...

MIDIANIETE VERDRYF!

Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag...

SAUL MAGTELOOS TEEN FILISTYNE

Van ons Ou Testament redaksie GIBEA. – Koning Saul moes die afgelope tyd magteloos toekyk hoe roofbendes van die Filistyne...

Seun red Israel se eer

Van ons Ou Testament redaksie SOKO (JUDA). – ’n Jong man met die naam Dawid, seun van Isai, het vandag...

Abram en Lot se paaie skei

Van ons Ou Testament redaksie BET-EL. – Die bekende grootboer Abram en sy broerskind Lot se paaie het vandeesweek hier...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings