Egipte in rou gedompel

Egipte in rou gedompel

Spesiale Ou Testament rampverslaggewer MEMPHIS. – ’n Ramp van ongekende omvang het die hele land getref toe duisende mense en selfs diere laasnag op ’n onverklaarbare wyse gesterf het. Geen huis het die dood vrygespring nie, selfs nie eens die farao s’n nie....
JUDA WORD TWEELING RYKER

JUDA WORD TWEELING RYKER

Van ons Ou Testament redaksie ADULLAM. – Tamar, die vrou van Juda seun van Jakob, het vandeesweek die lewe geskenk aan tweelingseuns. Dié twee, Peres en Serag, sal ’n groot troos vir Juda wees. Hy het deur die jare deur diep waters gegaan toe hy eers sy eersgeborene,...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings