Spanning in stad by breekpunt

Spanning in stad by breekpunt

JERIGO. – Die spanning loop hoog in dié oeroue Kanaänitiese vestingstad. Dit word veroorsaak deur die Israeliete wat, vreemd genoeg, nog geen aanval op Jerigo geloods het nie, hoewel hulle klaarblyklik van plan is om die stad in te neem. Die stadspoort is as ’n...
MIDIANIETE VERDRYF!

MIDIANIETE VERDRYF!

Van ons Ou Testament redaksie OFRA. – ’n Jong man van Ofra, Gideon seun van Joas die Abiësriet, het oornag ’n volksheld geword toe hy met slegs 300 man die magtige leër van die Midianiete verpletter het in die vlakte by Waarsêershoogte. In ’n goed beplande...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings