Gebed by Psalm 123

Gebed by Psalm 123

Soewereine God op u troon in die hemel, kyk na ons met u genadige oë soos ons na U kyk in nederigheid en liefde, en vul ons siele met u vrede deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by...
Gebed by Psalm 57

Gebed by Psalm 57

Tere God, sagte beskermer in tyd van nood, deurbreek die duisternis van wanhoop en gee aan ons, met al u mense, die lied van vryheid en die jubeling van lof; in Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by...
Gebed by Psalm 54

Gebed by Psalm 54

O lewende God, dring tog deur die geweld van die trotsaards en die wanhoop van die swakkes, om in Jesus Christus ’n volk te skep wat vry is om u heilige Naam te prys, nou en vir altyd. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by...
’n Gebed van William van Ockham

’n Gebed van William van Ockham

Ons loof U, Here, Brood van die Lewe, wat ons voed. Ons loof U, Here, Lig van die Wêreld, wat ons donkerte verdryf. Ons loof U, Here, Deur van die Skape, wat ons toegang bied tot u Koninkryk. Ons loof U, Here, Goeie Herder, wat u lewe aflê vir u skape. Ons loof U,...
Gebed vir die Oujaar

Gebed vir die Oujaar

Hemelse Vader Die jaar se asem is bykans op; 2018 is amper verby. Teen die spoed van een dag op ’n slag het 2018 voor ons oë verbygesnel. Ons dank U, Here, dat U op soveel verskillende maniere gedurende die afgelope jaar in ons midde teenwoordig was: Toe dit donker...
Gebed by Psalm 54

Ons Vader-gebed

Ons Vader wat in die hemel is, Laat u Naam geheilig word. Gee allereers dat ons U reg ken en dat ons U heilig, roem en prys in al u werke waarin u almag, wysheid, goedheid, geregtigheid, barmhartigheid en waarheid so skitter. Gee verder dat ons ons hele lewe,...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest