Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 84

Here God, onderhou ons in hierdie tranedal deur die visie op u genade en heerlikheid; sterk ons met die brood van die lewe, sodat ons na u ewige woning mag kom; in die krag van Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees...
Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 147

God van ontferming, U ken elke ster wat u geskep het; net so ken U ook die geheime van elke hart. Versamel tog, in u liefdevolle genade, om u tafel almal wat bevrees en gebroke is, en almal wat verwond en in nood is, sodat ons honger in die stad van u vrede versadig...
Gebed by Psalm 84

Verootmoediging

Ek bid vir my en vir almal wat wegvlug wanneer ons saam met U moet waak, wat swyg wanneer ons vir U moet praat, wat anderkant verbygaan omdat ons nie betrokke wil raak nie, wat vrees wanneer ons moet glo, wat haat wanneer ons moet liefhê, wat wegskram vir die waarheid...
Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 44

In die duisternis van onwetendheid, wanneer u liefde afwesig lyk, kom dan digby ons, o God, in Christus verlate, in Christus verrese, ons Verlosser en ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Lees ook:Gebed by Psalm 63Gebed by Psalm...
Gebed by Psalm 84

Gebed by Psalm 63

Na U kom ons, glansryke Here; U, die eindpunt van al ons verlange, U, ver verby alle aardse prag – sagte beskermer, sterke verlosser, in die nag is U ons vertroue; wees dan van dagbreek af ons vreugde; deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council...
Gebed by Psalm 84

Aandgebed

In vrede gaan ons nou lê en slaap, want net U, Here, laat ons veilig woon. Bly by ons, Here Jesus, want die nag het gekom; die dag is verby. Soos die nagwag op die môre wag, so wag ons op U, o Christus. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest