by Jaco Thom | 21 Jun 2022 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – ’n Komplot om die bekende Christen-sendeling Paulus van Tarsus te vermoor, is gister hier op ’n perskonferensie deur die bevelvoerder van die Romeinse garnisoen onthul. Volgens inligting wat die kommandant verstrek het, het...
by Jaco Thom | 14 Jun 2022 | Koerantberigte
MACHAERUS (PEREA). – Die alombekende en beminde boeteprediker van die Jordaanvallei, Johannes seun van Sagaria, is gister hier tydens ’n verjaardagfees van die viervors Herodes Antipas onthoof. Johannes het in die volksmond die bynaam Die Doper gekry na aanleiding van...
by Jaco Thom | 7 Jun 2022 | Koerantberigte
EVSAMS eis beter beskermingsmaatreëls vir hulle bedryf Van ons Nuwe Testament redaksie EFESE. – Die stad se sakesektor is gister hier tot stilstand gedwing toe duisende fanatieke aanhangers van die godin Artemis die stad se amfiteater twee uur lank beset en...
by Jaco Thom | 31 Mei 2022 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die rooi tapyt is behoorlik uitgerol vir die hooggeplaaste diplomate van Babel wat vandeesweek op ’n staatsbesoek in die stad aangekom het. Die gesante het geskenke en die goeie wense van koning Merodak-Baladan van Babel aan...
by Jaco Thom | 24 Mei 2022 | Koerantberigte
Koning Salomo veels te slim Van ons paleisverteenwoordiger JERUSALEM. – Twee prostitute het regters hier laat kopkrap toe die een die ander van kinderdiefstal beskuldig het. Uiteindelik moes die koning self ’n uitspraak gee. Dié twee, wat saam in ’n huis woon, het...
by Jaco Thom | 10 Mei 2022 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie SELA (BENJAMIN). – Koning Dawid het opdrag gegee dat die stoflike oorskot van sy voorganger, Saul seun van Kis, uit Jabes in Gilead gebring moet word sodat dit in die familiegraf van Kis hier herbegrawe kan word. Saam met koning Saul se...