RAMP TREF EDEN!

Adam en Eva se toekoms in Paradys onseker Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – ’n Ramp het vanoggend dié...

Ons het werk, sê jong egpaar

Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – Die jong egpaar Adam en Eva, oor wie se huwelik ons vroeër berig...

Paradyshuwelik

Van ons Ou Testament Redaksie EDEN. – Die heel eerste huwelik ooit is vandag hier voltrek toe Adam en Eva...

“Die Gees van Jesus” neem van feesgangers besit

Van ons godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Die verkeer in die stad is gisteroggend op die pinksterfees tot stilstand gedwing toe duisende...

Waar kruip rabbi Jesus se volgelinge weg?

Van ons Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Die vraag wat op almal in die stad se lippe is, veral noudat die pinksterfees...

Rabbi Jesus glo op ’n wolk weg hemel toe

Godsdiensverslaggewer JERUSALEM. – Dissipels van die oorlede rabbi Jesus beweer dat hulle meester gister opgevaar het na die hemel nadat...

image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings