PROFEET STRIEM VOLK OOR VERWOESTE TEMPEL

PROFEET STRIEM VOLK OOR VERWOESTE TEMPEL

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die profeet Haggai het gister in ’n preek die inwoners van Jerusalem skerp aangevat oor hulle teësinnigheid om die tempel te herstel. Haggai het die mense se verskoning dat hulle nie tyd het om die tempel te herbou nie, as ’n...
MAKPELAGROT VIR 400 SIKKELS SILWER VERKOOP!

MAKPELAGROT VIR 400 SIKKELS SILWER VERKOOP!

Van ons Ou Testament redaksie KIRJAT-ARBA. – Die pragtige stuk grond waarop die Makpelagrot geleë is, sowel as al die bome daarop, is gisteroggend op die markplein hier deur die bekende sakeman en boer Abraham seun van Tera gekoop. Plaaslike eiendomsagente is verstom...
RAMP OP RAMP TREF RYKE

RAMP OP RAMP TREF RYKE

Van ons Ou Testament redaksie US. – ’n Reeks rampe en fratsongelukke het die bekende boer Job in een enkele dag totaal geruïneer. Hy het feitlik net sy huis en sy gesondheid oor. In ’n dag van ongelooflike teenspoed het ’n bende mans uit Skeba sy werksmense op die...
Tempel word luisterryk ingewy

Tempel word luisterryk ingewy

Van ons Ou Testament redaksieJERUSALEM. – Die jare lange ideaal van wyle koning Dawid is gister verwesenlik toe sy seun Salomo die tempel in Jerusalem feestelik in gebruik geneem het. ’n Reuse-arbeidsmag het sewe jaar lank gewerk om die tempel klaar te kry. Dertig...
Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Ontstoke sinagogegangers vermoor rabbi byna

Van ons Nuwe Testament redaksie NASARET. – ’n Jong rabbi wat in Kapernaum en omstreke bekend is vir sy dinamiese prediking, het gister hier op die heilige Sabbatdag die sinagogegangers van sy tuisdorp só die harnas in gejaag dat hulle hom van die kranse af wou gooi....
Gesogte beurse nou ook vir studente uit Juda

Gesogte beurse nou ook vir studente uit Juda

Van ons Ou Testament redaksie BABEL. – Koning Nebukadnesar het by ’n perskonferensie gister bekend gemaak dat hy verskeie beurse beskikbaar gaan stel vir studente uit Juda. Dit kom nadat Juda onlangs die nuutste toevoeging tot die magtige Babiloniese ryk geword het...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest