by Jaco Thom | 8 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Paulus het ’n volle twee jaar lank in die huis gebly wat hy gehuur het, en hy het […] die koninkryk van God verkondig en die mense alles oor die Here Jesus Christus geleer. Dit het hy gedoen met die grootste vrymoedigheid en sonder enige verhindering. (Hand 28:30-31)...
by Jaco Thom | 5 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Terwyl Paulus hom nog so verdedig, skreeu Festus: “Jy’s mal, Paulus! jou groot geleerdheid maak jou mal!” (Hand 26:24) Festus se reaksie op Paulus se getuienis dat Christus uit die dood opgestaan het, is vandag nog die reaksie van mense wat staan en val by dit wat...
by Jaco Thom | 4 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Ek kon egter nie vasstel dat hy iets gedoen het wat die doodstraf verdien nie. (Hand 25:25) Porcius Festus se bevinding oor die Joodse Raad se aanklag teen Paulus (vers 25) was presies dieselfde as dié van Pontius Pilatus oor Jesus (Luk 23:4, 14) – onskuldig! Maar net...
by Jaco Thom | 3 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Na ’n paar dae het Feliks en sy Joodse vrou, Drusilla, vir Paulus laat haal om meer van hom te hoor oor die geloof in Christus Jesus. (Hand 24:24) Wat ’n fantastiese geleentheid vir Paulus om die evangelie van Jesus Christus aan die goewerneur te verkondig! En wat ’n...
by Jaco Thom | 2 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
Die Sadduseërs ontken dat daar ’n opstanding uit die dood is en dat daar engele en geeste bestaan, maar die Fariseërs aanvaar wel albei hierdie dinge. (Hand 23:8) Paulus was ’n goed opgeleide Fariseër voordat hy tot bekering gekom het. Die Fariseërs se siening oor die...
by Jaco Thom | 1 Okt 2024 | Handelinge, Lees die Bybel saam met my
… die Here (het) vir my gesê: ‘Maak gou en gaan dadelik uit Jerusalem weg. Die mense hier sal nie aanvaar wat jy oor My getuig nie.’ (Hand 22:18) Uit Lukas se vertelling weet ons dat Paulus heftige teenkanting van die Jode gekry het toe hy ná sy bekering na Jerusalem...