Efesiërs

Alhoewel hierdie brief bekend staan as die Brief aan die Efesiërs, was dit heel moontlik nie net vir die gelowiges in Efese bedoel nie, maar eerder ‘n omsendbrief aan die verskillende gemeentes in Klein-Asië. In baie manuskripte is daar ‘n spasie waar die gemeente se naam moes wees, sodat elke gemeente hulle eie naam daar kon invul.

Efesiërs, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 6

Bly dan op julle pos [...] Doen dit alles biddend en smeek God by elke geleentheid deur die Gees. Wees waaksaam en bid gedurig vir al die gelowiges. (Efes 6:14,18) Toe ek nog diensplig gedoen het en ek moes wagstaan, moes ek aanmeld vir wagparade. Daar het die...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 5

Omdat julle kinders van God is en Hy julle liefhet, moet julle sy voorbeeld volg. (Efes 5:1) Ons lewe in ’n stukkende wêreld. Ongelukkig, so skryf Paulus, is dit nie net ongelowiges wat hiervoor verantwoordelik is nie (4:25 – 5:5). Valsheid, woede, diefstal, vuil...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 4

Aan elkeen van ons is ’n genadegawe gegee volgens die mate waarin Christus die gawes uitgedeel het. (Efes 4:7) Paulus het dit in dié hoofstuk oor die eenheid van die kerk (vers 3); ’n eenheid wat in die laaste paar jaar al broser geword het. Om die eenheid te behou,...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 3

En dit is die geheimenis: deur die verkondiging van die evangelie [...] word ook mense wat nie Jode is nie, saam met ons deel van die volk van God ... (Efes 3:6) Paulus skryf hier van die geheimenis wat God, soos nooit tevore nie, nou deur sy Gees aan hom en die...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 2

Hou dan in gedagte wat julle vroeër was. [...] Maar nou is julle een met Christus Jesus. Julle wat vroeër ver van God gelewe het, het nou naby gekom deur die bloed van Christus. (Efes 2:11 en 13) Rassisme is nie ’n nuwe verskynsel nie. In Efese was daar Joodse...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 1

Ek bid dat Hy julle geestesoë so verhelder dat julle kan weet [...] hoe geweldig groot sy krag is wat Hy uitoefen in ons wat glo. (Efes 1:18-19) Dit lyk soms vir buitestanders asof die Here tot wie ons Sondae lofliedere sing, net in die kerk is. Want as ons eers by...

read more

Hoofstuk van die dag: Inleiding tot Efesiërs

Alhoewel hierdie brief bekend staan as die Brief aan die Efesiërs, was dit heel moontlik nie net vir die gelowiges in Efese bedoel nie, maar eerder ‘n omsendbrief aan die verskillende gemeentes in Klein-Asië. In baie manuskripte is daar ‘n spasie waar die gemeente se...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 6

Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel. (vers 11) Ons is in ’n oorlog gewikkel as gelowiges – nie teen ander mense nie, maar teen die listige aanslae van die Bose. En in hierdie...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 5

... laat die Gees julle vervul ... (vers 18) Iemand wat aan Christus behoort, hét reeds die Heilige Gees ontvang. En tog sê die Bybel: “... laat die Gees julle vervul.” Want hoewel die Heilige Gees in elke gelowige woon en werk, beteken dit nie dat alle gelowiges...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 4

Daar is net één liggaam en net één Gees, soos daar net één hoop is waartoe God julle geroep het. (vers 4) As daar ooit ’n tyd was wat ons hierdie woord moet hoor, is dit nou. Die kerk is flenters, versplinter in honderde denominasies, en dit hou net nie op nie. Tans...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 3

Ek bid dat Hy deur sy Gees uit die rykdom van sy heerlikheid aan julle die krag sal gee om innerlik sterk te word ... (vers 16) Is dít nie wat ons ook nodig het nie? Die innerlike krag, die moed om vir Christus op te staan? Dat ons nie net die visie sal hê (vers 18)...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 2

Vanweë ons sondige natuur sou ons net soos die ander mense deur God gestraf moes word. Maar God is ryk in barmhartigheid en het ons innig lief. (vers 3-4) God het met ons nuut begin. Ons ou sondige lewe het Hy weggevee en ons lewend gemaak. Ons, wat gelewe het soos...

read more

Hoofstuk van die dag: Efesiërs 1

So het Hy, nog voordat die wêreld geskep is, ons in Christus uitverkies om heilig en onberispelik voor Hom te wees. (vers 4) Ons is anders as ander mense – ons is heilig, aan God gewy. Ons behoort aan die Heilige, omdat Hy ’n plan met ons lewe het, werk vir ons het....

read more
image_pdfimage_print

Views: 86