Die Brief aan die Hebreƫrs
Hierdie briefĀ is eintlik ‘n lang preek, gerig aan tweede geslag Christene. Die skrywer moedig hulle aan om te volhard in die geloof, want hulle loop gevaar om afvallig te word en verlore te gaan.

Die Brief aan die Hebreƫs, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 13
Laat ons dan onophoudelik deur Jesus aan God ān offer van lof bring ... (vers 15) In die Ou Testament is die lof van God geweldig belangrik. Om te leef, beteken om te kan loof. Die grootste verskrikking van die doderyk was dat God nie meer geloof sal kan word nie (Jes...
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 12
Maar julle het wel gekom by Sionsberg en die stad van die lewende God, dit is die hemelse Jerusalem met sy miljoene engele ... (vers 22) Jesus het ān nuwe realiteit vir ons geskep ā ons kan naby aan God kom en hoef nie vir Hom hoef bang te wees nie; ons mag met...
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 11
Om te glo, is om seker te wees van die dinge wat ons hoop, om oortuig te wees van die dinge wat ons nie sien nie. (vers 1) Geloof is om oortuig te wees van die dinge wat ons (nog) nie sien nie, maar waarop ons hoop (vers 1). Om te weet daar is meer as dit wat ons met...
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 10
... ons het dus vrymoedigheid deur die bloed van Jesus om in te gaan na die heiligdom... (vers 19, 2020-vertaling) Die woord parrĆŖsia wat met āvrymoedigheidā vertaal is, is in die ou Griekse stadstate gebruik vir die praat- en stemreg wat die vrye burgers gehad het...
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 9
Hy dien in die verbondstent wat groter en volmaakter is en nie deur mense gemaak is nie, dit wil sĆŖ wat nie tot hierdie wĆŖreld behoort nie. (vers 11) In die ou bedeling was die toegang tot God gelokaliseerd; eers was dit die tent van ontmoeting, en later die tempel....
Hoofstuk van die dag: Hebreƫrs 8
Hy is bedienaar van die heiligdom, die ware verbondstent, wat deur die Here opgerig is en nie deur ān mens nie. (vers 2) Die ou bedeling (ook genoem testament of verbond) van priesters en offers is uitgedien (vers 13), want dit was net ān voorafskadu van die nuwe...
Hits: 35