Home Section 8

DIE NUUTSTE ARTIKELS

Die misterie van Jesus se koms

Ons lees almal (hopelik) in hierdie Adventstyd die geboorteverhale van Jesus in die Evangelies. Dis al of 'n mens nie lekker houvas op die…

Groot opskop om verlowing te vier

Spesiale Advent-uitgawe NASARET. – ’n Kleinboer van Nasaret. Eli ben Mattat. het vandeesweek bekend gemaak dat hy ’n spesiale geleentheid gereël het om die…

Jesus se maagdelike geboorte

Ek lees onlangs ’n gedig van Lina Spies oor Jesus se geboorte: “Ontdaan”. Sy skryf daarin dat Maria nié hoogswanger die reis na Betlehem…

SKAAPWAGTERS HOOR ENGELE SING

BETLEHEM. – Skaapwagters hier het die inwoners op hol met bewerings dat hulle gisternag ’n koor van engele gesien en gehoor het. Wat nog…

’n Groot genoeg God

Die Engelse teoloog en Bybelvertaler JB Phillips het ’n boekie geskryf met die veelseggende titel: Your God is too small. Dis ’n stelling wat…

PROFEET STRIEM VOLK OOR VERWOESTE TEMPEL

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die profeet Haggai het gister in ’n preek die inwoners van Jerusalem skerp aangevat oor hulle teësinnigheid…

Ouer artikels

Volg my

Kry kennisgewings