Klaagliedere van Jeremia

Die agtergrond vir die boek is die beleëring en verwoesting van Jesusalem en die tempel deur die Babiloniërs in 587-586 vC. Dit is ‘n poging om die ontnugtering en lyding wat die verwoesting meegebring het, te verwerk. Die vraag is: Hoe kan ‘n mens in God bly glo ná die verwoesting en ontnugtering.

 

Klaagliedere, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Klaagliedere 5

Maar Ú, Here, U heers vir altyd, u troon staan vas van geslag tot geslag. (vers 19) Die laaste lied in die boek is ’n tyd ná die verwoesting van die stad geskryf. Die invallers is weg met die buit en die room van die bevolking. Die stad se ruïnes het die plek geword...

read more

Hoofstuk van die dag: Klaagliedere 4

Die straf vir jou sonde is beëindig, Sion, die Here sal jou ballingskap nie laat voortduur nie ... (vers 22a) ’n Mens kan jou nouliks die ellende indink wat hier beskryf word: hongersnood só erg dat ma’s hulle eie kinders slag en eet (vers 10); kinders smeek...

read more

Hoofstuk van die dag: Klaagliedere 3

Ek sê vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. (vers 24) Die eerste hartverskeurende deel van hierdie klaaglied (vers 1-17) verskil dramaties van die tweede deel, wat ’n heel ander toon het, en selfs hoopvol is.Hoe verklaar ’n mens dit? Wat het die...

read more

Hoofstuk van die dag: Klaagliedere 2

Die Here het gedoen wat Hy Hom voorgeneem het, Hy het die woord in vervulling laat gaan wat Hy lank gelede al afgekondig het. (vers 17) Die digter teken met verbystering ’n prentjie van die totale vernietiging wat die stad getref het. En dis of hy nie kan glo dat dit...

read more

Hoofstuk van die dag: Klaagliedere 1

Kyk tog, Here, en sien tog raak hoe verag ek is. (vers 11) Die digter van die boek Klaagliedere beween die lot van Jerusalem en haar inwoners nadat Nebukadnesar se magte die stad en die tempel verwoes het en die room van die bevolking in ballingskap weggevoer het. Die...

read more
image_pdfimage_print