Koerantberigte

Grondverdelingskomitee se werk is voltooi

Grondverdelingskomitee se werk is voltooi

Van ons Ou Testament redaksie SILO. – Die voorsitter van die grondverdelingskomitee, die priester Eleasar seun van Aäron, het vandag by ’n perskonferensie sy tevredenheid uitgespreek oor die wyse waarop die land Kanaän tussen die twaalf stamme van Israel verdeel is....

Lees verder
Jode ongewens verklaar in die Persiese Ryk

Jode ongewens verklaar in die Persiese Ryk

Koninklike proklamasie met verbasing en skok ontvang SUSAN. – Koning Ahasveros het vanoggend ’n proklamasie onderteken waarvolgens die Joodse volk as ’n ongewenste nasie in die Persiese Ryk verklaar is. Volgens die proklamasie moet al die Jode op die 13de Adar...

Lees verder
TOWENAAR BLIND NÁ RUSIE

TOWENAAR BLIND NÁ RUSIE

Van ons Nuwe Testament redaksiePAFOS (SIPRUS). – Die bekende Joodse towenaar-profeet Barjesus, ook bekend as Elimas onder sy Griekse vriende, het gister hier in die paleis van die goewerneur blind geword. Hy moes deur vriende aan die hand huis toe gelei word. Die...

Lees verder
Israel deur Ai verneder

Israel deur Ai verneder

Stede van Kanaän skep moed na verrassende nederlaag Van ons Ou Testament redaksie GILGAL. – Die Israelitiese kamp is tot stilstand geruk deur die skokneerlaag gister teen die relatief klein stadjie Ai. Die voorlopige getal gesneuweldes staan op ses en dertig. Vir die...

Lees verder
Volbloed priester versterk sukkelende volkie se geledere

Volbloed priester versterk sukkelende volkie se geledere

JERUSALEM. – ’n Priester wat sy stamboom tot op die hoëpriester Aäron kan terugvoer, het gister uit Babel hier aangekom ná ’n reis van vier maande. Dié priester is Esra seun van Seraja. Plaaslike inwoners is baie opgewonde oor sy koms. Nie alleen is hy ’n geleerde man...

Lees verder
Koning en leërhoof haaks oor Israeliete

Koning en leërhoof haaks oor Israeliete

JERIGO. – Die toenemende onsekerheid en spanning oor die Israeliete se planne is besig om sy tol te eis. Volgens ’n paleiswoordvoerder het koning Sefo en genl. Logbar gister ’n hewige woordewisseling gehad oor die generaal se hantering van die situasie. Bronne na aan...

Lees verder
Eerste sensusbaba vir Betlehem

Eerste sensusbaba vir Betlehem

Spesiale Advent-uitgawe (vervolg) BETLEHEM. – ’n Hoogswanger vrou wat saam met haar verloofde hierheen gekom het vir die sensus, het laas nag die lewe geskenk aan ’n fris babaseuntjie, en dit boonop in ’n stal. Dit was die enigste slaapplek wat hulle kon kry. Die...

Lees verder
Groot woede oor sensus

Groot woede oor sensus

Spesiale Advent-uitgawe (vervolg) NASARET. – Die sensus wat keiser Augustus aangekondig het, veroorsaak baie groot ontwrigting in die land, veral omdat dit bepaal dat elkeen in sy plek van herkoms ingeskryf moet word. Daar is selfs sprake van ’n opstand onder die...

Lees verder
Volg my

Kry kennisgewings

Pin It on Pinterest

Share This