Kortverhale
Satan konfronteer Jesus op Golgota
“En toe, 'Seun van God'! Jy verbeel Jou mos Jy kan die mense kom red. Wat sê jy nou?” koggel Lucifer. Toe Jesus nie antwoord nie, spot hy voort: “Hoe voel dit om die koning van die Jode te wees, hè?” Dit is net na twaalf-uur in die middag, en dit het donker geword in...
Jesus aan die kruis
Twaalfuur. Die son is weg, sommer so skielik, soos ’n lamp wat uitgedoof is. Dis donker. Verstikkend donker. Dis of alles stil geraak het. Daar trek nie ’n luggie nie. Jesus hang aan die kruis. Dit voel of sy arms uit hulle potjies wil skeur. Die geringste beweging...
Ananias en Saffira
'n Korterige drama Geluide van kosmaak. ’n Deur gaan oop en iemand kom fluit-fluit nader. Saffira: En as jy nou so vrolik fluit, ou man? Ananias: Nee kyk, ek het darem ’n lekker vet slag geslaan met daardie lappie grond wat ons verlede jaar aangeskaf het. Saffira: Het...
Die kruisiging: Maria vertel
Ek het gedink die verhoor was erg, dit kan kwalik erger, maar ek was verkeerd. Dit was maar die begin van die dag van hel. Jesus moes self die dwarshout van sy kruis na Golgota dra, op daardie flenters-geslane rug! Ek kan my nie voorstel watter pyn hy moet hê nie. Ek...
Nehemia dink terug
Ek het al baie gewonder oor die vraag wat ek sou kies as ek self my lewe kon reël. Ek weet dis eintlik ’n sinlose vraag, want dinge gebeur mos maar soos dit gebeur, en ek kan nie die feit dat ek ontman is toe ek nog ’n jong seun was, ongedaan maak nie. Hoe graag sou...
Liefdesbrief van Jesus
My liewe vriend Ek voel geëerd om jou my vriend te kan noem. Ek kan jou ook my broer of my suster noem, want dit is jy natuurlik ook. Ons Vader het jou as sy kind aangeneem en aan My verbind met bloed – my bloed – en daarom is ons ook bloedfamilie. Maar daarby kom Ek...
Op pad na ’n fees
Elke jaar moes die Jode vir hulle feeste die lang pad aandurf na Jerusalem, meestal te voet. Daar was gevare langs die pad, verblyf in die stad was ’n kopseer, en die feesmaal is ten duurste by die skelm tempelhandelaars aangeskaf: ’n offerlam sonder gebrek. ’n...
Sondag
Maria vertel: Toe ons by die graf kom, begin die dag net breek. Dit lyk of dit ’n mooi dag gaan wees; een van daardie jubelende lente-dae. Hier en daar is daar ’n wolkie wat met hulle ligroos skakerings aankondig dat die son op pad is. Die voëls moes die aankondiging...
Jesus is dood
Maria vertel: Dit word ’n lang dag met al die gepraat, en ek is dankbaar toe die son uiteindelik sak. Die sabbat is verby. Ek wou eers dadelik regmaak om na Jakobus-hulle toe te gaan, maar Maria Magdalena praat my om om te wag tot die volgende dag. Sy sal nie gerus...