Obadja
Obadja spreek ‘n profesie uit teen die volk Edom, wat hullle verlekker het in die ondergang van die Koninkryk van Juda en die val van Jerusalem, en selfs meegedoen het aan die ellende.
Obadja se boodskap van troos is: dinge sal nie vir altyd by soos dit is nie. Daar kom ‘n dag waarop God sal ingryp en die onreg sal regstel. Daarom kan ons met hoop leef.
Obadja, hoofstuk vir hoofstuk
Hoofstuk van die dag: Obadja
Al bou jy daar in die hoogte soos ’n aasvoël, al sit jy jou nes tussen die sterre, Ek sal jou daar afhaal, sê die Here. (vers 4) Hierdie profesie het my aan Psalm 139 laat dink, want dieselfde wat hier oor Edom gesê word, sê Dawid in Ps 139 oor homself. Daar bely hy...