Die Ons Vader-gebed

Pinkster 2021: Die sesde bede van die Ons Vader

Versoeking is ’n realiteit waaraan ons nie ontkom nie. Selfs die heiligste onder ons kom in versoeking. Ek wil amper sê: hoe heiliger jy leef, hoe hewiger word die versoeking. Hoe meer jy uit die genade leef, hoe meer word jy versoek om nie uit die genade te leef nie. Hoe ernstiger jy bid om die vergifnis van jou oortredinge, hoe ernstiger moet jy bid om bewaring in die versoekings

read more

Pinkster 2021: Die vyfde bede van die Ons Vader

In al die bedes van die Ons Vader tref ons die dimensie van skuldbelydenis aan. Wanneer ons tot die Vader nader en bid om die heiliging van sy Naam, die koms van sy koninkryk, dat sy wil moet geskied, verklaar ons daarmee ons bankrotskap,...

read more

Pinkster 2021: Vierde bede van die Ons Vader

In die eerste drie bedes van die Ons Vader het ons by groot en heerlike dinge stilgestaan: die Naam, die ryk en die wil van God. Ons het daarmee onsself op God en sy sake gerig, en dit is ook soos dit behoort te wees: in die gebed gaan dit...

read more

Pinkster 2021: Derde bede van die Ons Vader

Die derde bede van die Ons Vader, die gebed om die wil van God, word gebid teen die tragiese agtergrond van die wêreld waarin ons lewe. Want in hierdie wêreld geskied die wil van God nou maar eenmaal nié orals en altyd nie. ’n Mens kan tog...

read more

Pinkster 2021: Tweede bede van die Ons Vader

Op die oog af lyk dit asof ons in hierdie bede met ’n teenstrydigheid te doen het: ons bid hier dat God se koninkryk moet kom, en dit terwyl ’n mens met reg kan vra: Maar is daar ’n plek in die ganse groot heelal waar God se koninkryk,...

read more

Pinkster 2021: Eerste bede van die Ons Vader

Miskien met ek net heel aan die begin sê dat God se Naam niks anders is nie as Hyself. Wanneer sy Naam geheilig word, kry Hy die eer wat Hom toekom. Die Heidelbergse Kategismus vr 122 verduidelik hierdie bede só: “Gee...

read more

Matt 6:9-13 ONS VADER : DIE MODELGEBED

Pinkstertyd is gebedstyd. Dit was al so vanaf die heel eerste dissipels se dae: toe die Here Jesus hemel toe is, het hulle na Jerusalem gegaan om daar te volhard in die gebed, totdat die belofte van die Vader, die Heilige Gees, aan hulle...

read more
image_pdfimage_print

Views: 94