Israel groet een van sy grootste seuns

Israel groet een van sy grootste seuns

Van ons Ou Testament lessenaar SAMARIA. – Koning Omri is gister hier in sy geliefde Samaria in ’n praalgraf ter ruste gelê na ’n regeertyd van twaalf jaar. Hooggeplaastes en diplomate het van oraloor gekom om saam met bedroefde onderdane die laaste eer aan die...

Lees verder

Meer as net ’n Bybelblog

DIE BYBELKOERANT

Die ou-ou tyding in ’n nuwe baadjie

Nuutste Artikels

Hier kan jy die verskillende rubrieke volg

Koerante

Verdrag met Aram lewer eerste dividend

Verdrag met Aram lewer eerste dividend

Van ons Ou Testament redaksie JERUSALEM. – Die verdrag wat koning Asa onlangs met koning Ben-Hadad van Aram hernu het, het die eerste vrug opgelewer toe Aramese druk koning Baesa van Israel gedwing het om sy magte aan Rama net 8 km noord van Jerusalem, te onttrek. Op...

Soos ek dit sien

Ons gesels met Rut

Ons gesels met Rut

“Ek het my man toevallig ontmoet,” vertel sy en frons dan. “Is toevallig die regte woord?” Sy skud haar kop en antwoord haar eie vraag. “Dit was God wat ons twee se paaie laat kruis het. Ek en my skoonma het hier aangekom uit Moab, en ons het niks gehad nie. Haar huis wat vir jare leeggestaan het, was in ’n treurige toestand, en ons het aanvanklik geleef van aalmoese wat die bure vir ons aangedra het.

Preke

Pinkster 2021: Die sesde bede van die Ons Vader

Versoeking is ’n realiteit waaraan ons nie ontkom nie. Selfs die heiligste onder ons kom in versoeking. Ek wil amper sê: hoe heiliger jy leef, hoe hewiger word die versoeking. Hoe meer jy uit die genade leef, hoe meer word jy versoek om nie uit die genade te leef nie. Hoe ernstiger jy bid om die vergifnis van jou oortredinge, hoe ernstiger moet jy bid om bewaring in die versoekings

Lees die Bybel

Hoofstuk van die dag: Jesaja 39

Hoofstuk van die dag: Jesaja 39

“Wat het hulle in jou paleis gesien?” vra Jesaja. En Hiskia antwoord: “Hulle het alles gesien wat in my paleis is. Daar is niks van my skatte wat hulle nie gesien het nie.” (vers 4) Jesaja vertel nie die hele verhaal nie; dalk om Hiskia te spaar. Hy was tot hiertoe...

Gebede

Gebed vir Pinkster

Gebed vir Pinkster

God, gewer van die lewe,u Heilige Gees deurstroom u kerk;rus ons dan toe deur die gawes van die Geesom die evangelie van Christus te leefen maak ons ywerig om u wil te doen,sodat ons saam met die ganse skeppingdie vreugde van die ewige lewe mag deel.Ons bid dit deur...

Kortverhale

Jesus se begrafnis

Jesus se begrafnis

Nikodemus is aan die woord in hierdie uittreksel uit my boek "Yeshua". Terwyl ek en Josef op ’n oudiënsie met Pilatus wag, kry ek uiteindelik die ingewing wat ek dadelik sou gehad het as ek nie so op myself ingestel was nie, en sê vir Josef: “Ek sal vir ons ’n bietjie...

Meer oor Jaco Thom

Ek was nog altyd baie lief vir die Bybel, en hou ouer ek word, hoe beter verstaan ek dat my roeping presies hier lê: om die Bybel vir mense toeganklik te maak.

Alles wat ek skryf, het hiermee te make. My gebed is dat hierdie deel van my skryfwerk ook vir jou sal help om elke dag met groter verwondering voor God te leef.

Pin It on Pinterest