Jesaja 55 Kom, almal wat dors is
God se weë is nie ons weë nie
As dit sleg gaan, sê mense graag: “Nou ja, ons moet maar berus en tevrede wees. Die Here se gedagtes is nie ons gedagtes nie, en sy weë is nie ons weë nie.” Dit staan presies so in Jes 55:8! Maar is dit ’n uitspraak wat ons moet laat berus?
Meer as net ’n Bybelblog
DIE BYBELKOERANT
Die ou-ou tyding in ’n nuwe baadjie
Nuutste Artikels
Hier kan jy die verskillende rubrieke volgKoerante

Onmin onder leiers op vooraand van geveg
Spesiale oorlogskorrespondent AFEK. – Die Filistynse oorlogsvoorbereidings het gister amper ontspoor toe die Groot Vyf en koning Akis van Gat gebots het oor die insluiting van koning Akis se persoonlike lyfwag onder aanvoering van die Israeliet Dawid seun van Isai, in...
Soos ek dit sien

Hubris en Ootmoed
As ’n mens nou een woord moet kies om die moderne mens mee te beskryf, sou “ootmoed” nie in jou gedagtes opkom nie. ’n Veel beter keuse is, helaas, “hubris”. Die HAT sê dié woord beteken “aanmatiging, geweld as gevolg van drif of roekeloosheid; opstandigheid teen...
Preke
Jes 40:1-11 Is God weg?
God is weg. Dit is die ergste wat enige mens kan ervaar, die diepste put waarin jy gegooi kan word, die moeder van alle krisisse. Daarnaas is alle ander dinge, hoe erg hulle ook al mag wees, kinderspeletjies.
Lees die Bybel

Hoofstuk van die dag: Spreuke 29
Gee jou seun ’n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf. (vers 17) My liewe JemenSo het Adoniram nou ook groot geword. En laat ek jou maar waarsku: as jou seunskind eers na die meisies begin kyk, ís hy groot. Een van die dae wil...
Gebede

Gebed by Psalm 10
Wanneer goddeloosheid seëvieren die armes in die steek gelaat word,kom dan na u koninkryk, sterk en heilige God,vernietig die maskers van boosheiden heers in ons gebroke harte;deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of...
Kortverhale

Kersnag in Betlehem
Hy is al geïrriteerd toe hy deur toe stap. Dis natuurlik nóg ’n reisiger wat slaapplek soek. Waar moet hy ewe skielik blyplek kry, en dit nogal vir wildvreemde mense wat van oral oor op Betlehem kom toesak het? Vervlakste keiser Augustus! Miskien moet hy ’n bordjie by...
Meer oor Jaco Thom
Ek was nog altyd baie lief vir die Bybel, en hou ouer ek word, hoe beter verstaan ek dat my roeping presies hier lê: om die Bybel vir mense toeganklik te maak.
Alles wat ek skryf, het hiermee te make. My gebed is dat hierdie deel van my skryfwerk ook vir jou sal help om elke dag met groter verwondering voor God te leef.