Sefanja

Sefanja roep die Godsvolk tot bekering in die lig van die dreigende katastrofe op “die dag van die Here”. Dit geld die inwonders van Juda en Jerusalem, maar ook ander nasies. Ná die krisis is daar, op grond van God se genade, ‘n nuwe verhouding met Hom moontlik.

Sefanja, hoofstuk vir hoofstuk

Hoofstuk van die dag: Sefanja 3

Die Here jou God is in jou midde, 'n held wat verlos. Hy verheug Hom met blydskap oor jou, Hy maak jou stil met sy liefde. Hy sal oor jou juig met jubelkrete. (vers 17, 2020-vertaling) ’n Mens kan dit byna nie glo dat die Here steeds só kan praat nie. As jy die...

read more

Hoofstuk van die dag: Sefanja 2

Soek die Here, al die nederiges van die land wat sy opdrag uitgevoer het. Soek geregtigheid, soek nederigheid; miskien vind julle 'n skuilplek op die dag van die Here se toorn. (vers 3, 2020-vertaling) Ná sy grafiese profesie oor die Dag van die Here in hoofstuk 1 kom...

read more

Hoofstuk van die dag: Sefanja 1

Daardie tyd sal Ek Jerusalem met lampe deursoek en die mense straf wat in hulle selftevredenheid dink: die Here doen nie goed óf kwaad nie. (vers 12) ’n Lidmaat het eenkeer vir my gesê sy wil nie in die erediens hoor sy is ’n sondaar nie. Sy wil hoor sy is oulik. Ek...

read more
image_pdfimage_print

Views: 38