’N SEUN VIR ADAM EN EVA!

’N SEUN VIR ADAM EN EVA!

Van ons Ou Testament redaksie EDENVERLOREN. – Daar was vanoggend groot opgewondenheid toe die heel eerste mensekind gebore is: ’n fris knapie. Eva het gesê sy naam sal Kain wees, en met groot dankbaarheid bygevoeg: “Ek het ’n man in die wêreld gebring met die hulp van...
Wittebrood verby?

Wittebrood verby?

Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – Die eerste krake het hier sigbaar geword in die sprokieshuwelik van Adam en Eva. In ’n dag van hoogdrama het dié twee mekaar oor en weer beskuldig toe God hulle gekonfronteer het met die feit dat hulle van die verbode vrugte van...
RAMP TREF EDEN!

RAMP TREF EDEN!

Adam en Eva se toekoms in Paradys onseker Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – ’n Ramp het vanoggend dié idilliese tuin getref toe Adam en Eva direk teen God se uitdruklike opdrag in geëet het van die vrugte van die boom van alle kennis. ’n Geskokte stilte hang al...
image_pdfimage_print
Volg my

Kry kennisgewings