by Jaco Thom | 1 Nov 2020 | Preke
Julle sal Lucas Maree se treffer goed onthou: “Ek sou kon doen met ’n miljoen” Ja, ons droom maar almal daarvan om onafhanklik te wees; om ons eie ding te kan doen, en jy hoef niemand in die oë te kyk daarvoor nie. ’n Klompie jare gelede het Lucas Maree hierdie...
by Jaco Thom | 24 Sep 2019 | Koerantberigte
GILGAL. – Dit was ’n gebeurtenis van besondere historiese belang toe Josua ben Nun laat gistermiddag namens die Israeliete ’n nie-aanvalsverdrag met die leiers van Gibeon gesluit het. In ’n perskonferensie net na die ondertekening het Josua gesê hy beskou hierdie...
by Jaco Thom | 7 Apr 2019 | Preke
Ek wonder darem wat in die Israeliete se koppe aangegaan het toe hulle droogvoets deur die Jordaan gestap het. Onthou, hulle het 40 jaar lank in die woestyn rondgeswerf omdat hulle ouers, toe hulle die eerste keer, kort nadat hulle uit Egipte weg is en óók by Kanaän...
by Jaco Thom | 17 Feb 2019 | Vertaalde gebede
Soewereine God op u troon in die hemel, kyk na ons met u genadige oë soos ons na U kyk in nederigheid en liefde, en vul ons siele met u vrede deur Jesus Christus ons Here. vertaal uit The Archbishops’ Council of the Church of England Views:...