by Jaco Thom | 1 Jun 2021 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie MARESA. – Die magtige gesamentlike leërmag van Kus en Libië gaan die koninkryk van Juda afmaai en met die grond gelykmaak. Só sê koning Serag van Kus, aanvoerder van die invalsmag van een miljoen soldate, gerugsteun deur ’n pantserdivisie...
by Jaco Thom | 15 Jul 2018 | Preke
Die Hebreërskrywer draai nie doekies om nie. Hy sê in taal wat nie misverstaan kan word nie, dat afvalligheid en ongeloof, waarby ons verlede maand stilgestaan het, gevaarlik is, dodelik gevaarlik. Hy sê vir ons: Ongeloof, om terug te draai, is onherroeplik. Kom ons...