by Jaco Thom | 26 Jul 2018 | Soos ek dit sien
Anderdag op RSG se Praatsaam-program het ’n ateïs kans gekry om sy mond uit te spoel oor alles in die Bybel wat vir hom belaglik is. Hy het glo die Bybel deurgelees en tot die slotsom gekom dat die Bybel vertel van ’n liefdelose, wrede God (in Wie hy natuurlik nie glo...
by Jaco Thom | 21 Jun 2018 | Soos ek dit sien
Die Hebreërskrywer maak baie daarvan dat ons geloof nie op sien gebaseer is nie (Heb 11:1). Hy sê as jy iets kan sien, het jy nie geloof nodig nie. Dís natuurlik presies hier waar die moderne skeptici die pad byster raak. Hulle meen dat jy nie iets kan glo wat jy nie...