by Jaco Thom | 1 Mar 2020 | Preke
(Ek het taamlik van die teks afgewyk in die preek, so luister gerus die preek — Jaco Thom) Iemand sê nou die dag vir my: “Ek kan nie ’n kind van God wees nie, want ek is te sleg en vol sonde. Ek moet darem eers ’n beter mens word voordat ek ’n kind van God kan...
by Jaco Thom | 29 Nov 2018 | Soos ek dit sien
Twee manne het een Sondag kerk toe gegaan. Die een was Koos. Koos was ’n baie getroue lidmaat en ’n gereelde kerkganger. Sy plek was nooit leeg in die kerk nie. Hy het altyd in die tweede ry van voor gesit. Almal in die kerk het hom goed geken. Die ander een was die...