2 Kor 1:3-11 Moedeloos of moedig?

Wat maak ‘n mens as jy in ‘n krisis kom? Die maklikste is om by almal wat wil hoor en nie wil hoor nie, daaroor te kla. Of te sug en te sê dit lyk jou God stel nie eintlik in jou nood belang nie.
Paulus wys hier vir ons dat daar ‘n beter manier is: dat jy wéér sal kyk, op sal kyk, en God se hand, God se teenwoordigheid in jou krisis sal raaksien.

image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.