by Jaco Thom | 30 Nov 2021 | Koerantberigte
Herodes se moordbendes vermoor seuntjies voor die voet Van ons Nuwe Testament redaksie BETLEHEM. – Dit was ’n swart dag vir Betlehem en omgewing toe Herodes se soldate jag gemaak het op al die seuntjies van twee jaar en onder. Tientalle seuntjies het hulle lewe...
by Jaco Thom | 15 Des 2020 | Koerantberigte
Bybelkoerant gesels met die skaapwagters van Betlehem Hulle is gebrei deur jare se blootstelling aan wind en weer; ongekunsteld en sonder pretensie. Eenvoudige manne wat hulle brood op die harde manier verdien. Skaapwagters wat die skroeiende somerson en die ysige...
by Jaco Thom | 18 Des 2018 | Koerantberigte
Van ons Nuwe Testament redaksie JERUSALEM. – Koning Herodes se perssekretaris het bekend gemaak dat daar vanaand ’n groot onthaal in die koninklike paleis gehou sal word ter ere van die hooggeplaaste besoekers uit die Ooste wat onverwags gister hier aangekom het....