Sit, staan, kniel?

Sit, staan, kniel?

Toe ek nog ’n student was, was daar eenkeer ’n vraag in ’n wyksbyeenkoms wat ons ouderling redelik laat kopkrap het. Hoekom die vraag in Ou Nederlands was, weet ek nie, maar dit het daaroor gegaan of “de houding waarin men bad” belangrik is. Dit het natuurlik niks met...
Om te bid vir die owerheid

Om te bid vir die owerheid

Ek moet erken dat die owerheid nie hoog op my gebedslysie is nie. Ek voel nie juis goed daaroor nie, want ek weet maar te goed dat die owerheid juis ons gebede baie, baie nodig het. Ek gebruik as deel van my stiltetyd die daaglikse gebedsprogram van die Church of...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.