by Jaco Thom | 5 Nov 2020 | Soos ek dit sien
Die bekende Switserse teoloog Karl Barth het gesê dit het nog niemand goed gedoen om te lank en te diep in Das Nichtige in te kyk nie. Sonder om nou in ingewikkelde teologiese denkraamwerke in te gaan, wil ek sommer sy begrip vertaal met “die wêreld van die...
by Jaco Thom | 3 Nov 2020 | Koerantberigte
Van ons Transjordaan-kantoor JABES (GILEAD). – Koning Nagas van Ammon se onbetwisbare oppergesag in die Transjordaan-gebied is vandeesweek opnuut bevestig toe die inwoners van Jabes in Gilead voor hom kom kruip het in ’n poging om sy magtige ystervuis te ontwyk. Dié...
by Jaco Thom | 22 Okt 2019 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie BABEL. – Koning Nebukadnesar het by ’n perskonferensie gister bekend gemaak dat hy verskeie beurse beskikbaar gaan stel vir studente uit Juda. Dit kom nadat Juda onlangs die nuutste toevoeging tot die magtige Babiloniese ryk geword het...