BROEDERMOORD!

BROEDERMOORD!

Onmin oor offerande het noodlottige gevolg EDENVERLOREN. – ’n Tragedie het hom hier afgespeel toe Kain, oudste seun van Adam en Eva, sy broer Abel vermoor het. Die moord kom aan die einde van ’n lang en bitter stryd tussen die twee broers, wat grootliks die gevolg was...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.