Joh 14:23 Smag jy na God se teenwoordigheid?
Dis ’n vreemde gesprek van Jesus, nie waar nie? Jesus wat sê Hy gaan weg, maar tog bly Hy by ons, sy dissipels; Hy is in die Vader en in ons en ons in Hom. Hy sê Hy laat ons nie as weeskinders agter as Hy hemel toe gaan nie, want Hy stuur die Gees om in ons te woon,...Psalm 1 Vrugteboom, of kaf?
Hierdie Psalm sê vir ons ’n mens kry 2 soorte mense: party mense is soos ’n pragtige vrugteboom wat by ’n plek met baie water staan. Sy blare is lieflik groen, hy dra sy vrugte op die regte tyd. ’n Mooi, gesonde, sterk boom (vs 3). Ander mense, weer, is soos kaf wat...Gee die Bybel jou ook sooibrand?
Eet die Woord Ek was bevoorreg dat my pa die bevestigingsrede kon lewer by my ordening. Sy teks was Esegiël 3:1: “Mens, eet wat voor jou is, eet hierdie boekrol en gaan praat met die mense van Israel.” Dié beeld kom ook elders in die Bybel voor, in Open 10:9-10, maar...2 Tim 3:10-17 God se verhaal – hoe pas jy in?
Die Bybel is God se verhaal, van die skepping af tot die wederkoms, of herskepping. Jy skryf ook daagliks aan jóú deel van hierdie verhaal.
Pas jou lewe in in die styl en intrige of plot van God se storie?