Net ’n klomp stories?

Net ’n klomp stories?

Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ’n regte lewenswyse te kweek, sodat die man wat in diens van God staan, volkome voorberei en toegerus sal wees vir elke goeie...
Sola Scriptura

Sola Scriptura

’n Predikant vertel dat hy ’n ouderling gehad het wat heeltemal ongeletterd was. Sy kleinseun moes vroeg in die week vir hom die Bybelgedeelte lees waaruit hy die Sondag sy wyksdiens moes lei. Die hele week het die ouderling dan met die teks in sy kop geloop, en...
Die Bybel het geen mededinger nie

Die Bybel het geen mededinger nie

Ek en Elmien was ‘n tyd gelede by ’n leraarsontbyt van die Gideons. Dis ’n klomp gawe mense, dié Gideons. Hulle het ons gasvry ontvang, en ons het heerlik geëet. Maar voor die ete moes ons natuurlik eers na ’n bekendstelling van die Gideons luister. Die spreker...
Tot die mure omval

Tot die mure omval

Jy het dit dalk ook al beleef: jy lees ’n Bybelgedeelte, maar dit praat nie lekker met jou nie. Dis of daar mure om die teks is wat keer dat jy in die teks inkom. En dit is inderdaad so: daar ís mure wat ons keer om die teks te lees en te verstaan soos die eerste...
image_pdfimage_print
Teken in op my artikels

Teken in op my artikels

As jy inteken, kry jy al die artikels in jou epos posbus!

Sukses! Dankie dat jy ingeteken het.