by Jaco Thom | 30 Jun 2020 | Koerantberigte
KIRJAT-ARBA. – Een van die groot veeboere van Kanaän, Esau seun van Isak, gaan die land verlaat om hom in die Seïrberge te gaan vestig. Volgens Esau het hy besluit om te trek omdat sy veekuddes te groot geword het. “Die land kan nie soveel vee hanteer nie, en noudat...
by Jaco Thom | 15 Nov 2018 | Soos ek dit sien
Almal weet van die uitdrukking carpe diem, wat beteken “gryp/pluk/geniet die dag”. Dit kom uit ’n gedig van Horatius (65-8vC). Die volledige versreël lui: carpe diem, quam minimum credula postero (gryp die dag, en plaas so min moontlik vertroue in môre/die toekoms)....