by Jaco Thom | 9 Jul 2020 | Soos ek dit sien
Wanneer ’n mens lees wat mense oor die korona-pandemie te sê het, kom jy vroeër of later uit by verwysings na Psalm 91: “Ek bid net Psalm 91 oor my. Ek sal oukei wees.” As jy die psalm lees, lyk dit nogal of daar waarheid in die woorde steek; asof God se beskerming...
by Jaco Thom | 29 Mar 2020 | Preke
Toe ek die afgelope week weer ’n keer na Paulus se pragtige loflied op die liefde in 1 Kor 13 gekyk het, was daar een ding wat nogal vir my uitgestaan het. Die mens wat liefde in sy hart het, so sê 1 Kor 13, dink nie te veel van homself nie. Mense wat liefhet, is nie...
by Jaco Thom | 26 Mar 2020 | Vertaalde gebede
oorgeneem en aangepas van Fr Mike, Interrupting the Silence God die Vader, U begeer gesondheid en heil vir alle mense;Ons prys U en dank U, o Heer. God die Seun, U het gekom sodat ons die lewe mag hê, en dit in oorvloed;Ons prys U en dank U, o Heer. God die Heilige...
by Jaco Thom | 18 Mar 2020 | Soos ek dit sien
Ek het Sondag nie, soos dit my gebruik is, voor die erediens almal in die kerk met die hand gegroet nie. Ek het verduidelik dat dit ’n voorsorgmaatreël is om die verspreiding van die virus te bekamp. Daar was gemengde reaksie van gemeentelede. Party het dit waardeer,...