by Jaco Thom | 20 Mei 2018 | Vertaalde gebede
Geseënd is U, God van ontferming en genade. Aan U kom die lof en die eer toe vir altyd. In die duisternis van ons sonde breek u lig deur soos die dagbreek, en ontspring u genesing om ons te bevry. Ons juig oor die gawe van u verlossende hulp; onderhou ons deur u milde...
by Jaco Thom | 20 Mei 2018 | Eie gebede
Here U gee ons u seëninge in oorvloed terwyl daar so baie mense is wat gebrek ly. Ons tafel was oorlaai met heerlike kos, terwyl daar vandag mense is wat smag na ’n stukke brood. Ons huis is vol dierbares terwyl daar vandag mense is wat prewel: ek het niemand nie. U...