Van ons Newe Testament redaksie KAPERNAUM. – Die rabbi Jesus het sy volgelinge opnuut verbaas toe hy tien melaatse mans genees het sonder om ’n vinger te lig. Die rabbi, wat tans van Galilea na Jerusalem op pad is vir die paasfees, se reis is vanoggend onderbreek toe...
BETLEHEM. – Boas, ’n gesiene boer van die stad, het gister in die stadspoort bekend gemaak dat hy en Rut, ’n jong weduwee en skoondogter van Naomi en wyle Elimelek, eersdaags in die huwelik gaan tree. Rut het inwoners se verbeelding aangegryp deur die liefdevolle wyse...
1 Pet 1:17-23 Ek dink om goed te verstaan wat die Here in hierdie gedeelte vir ons wil sê, moet ons eers weer ons gedagtes verfris oor wat ’n slaaf is. Waaraan dink julle as julle die woord slaaf hoor? ’n Slaaf was ’n besitting wat jy gekoop het, soos wat jy vir jou...
Mark 12:41-44 Hoekom sal ’n brandarm weduwee haar laaste bietjie geld vir die kerk gee? Hoekom gee jý geld vir die kerk? ’n Diaken vertel my hoe hy destyds vreeslik met ’n spesifieke lidmaat gesukkel het, want dán was hy nie by die huis nie, of hy het toevallig nie...