Jy mag nie steel nie. Ken jy die uitdrukking “om met ’n ander man se kalwers te ploeg”? Dit beteken (maar jy weet dit seker) om iemand anders se idees te gebruik en te maak of dit joune is, sodat jý die lof kan inoes. Soos die man wat met ’n briljante idee vorendag...
Mark 12:41-44 Hoekom sal ’n brandarm weduwee haar laaste bietjie geld vir die kerk gee? Hoekom gee jý geld vir die kerk? ’n Diaken vertel my hoe hy destyds vreeslik met ’n spesifieke lidmaat gesukkel het, want dán was hy nie by die huis nie, of hy het toevallig nie...