by Jaco Thom | 10 Mei 2022 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie SELA (BENJAMIN). – Koning Dawid het opdrag gegee dat die stoflike oorskot van sy voorganger, Saul seun van Kis, uit Jabes in Gilead gebring moet word sodat dit in die familiegraf van Kis hier herbegrawe kan word. Saam met koning Saul se...
by Jaco Thom | 28 Jul 2019 | Tien Gebooie
Jy mag die Naam van die Here jou God nie misbruik nie, want die Here sal die een wat sy Naam misbruik, nie ongestraf laat bly nie. “Hope springs eternally in the human breast,” lui die Engelse spreekwoord. En as daar nou een saak is waarvoor ’n student nooit ophou...
by Jaco Thom | 28 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Eksodus 3:1-15 Ons het elkeen ’n naam, en ons voel almal baie besitlik oor ons naam. Ek onthou vandag nog baie goed iets wat gebeur het toe ek nog ’n student aan die Kweekskool was. Ek was nie baie lus vir die klas nie, en toe dag ek ek gaan die dosent vra of ons kan...