by Jaco Thom | 8 Aug 2023 | Soos ek dit sien
Maar selfs in hierdie omstandighede vra ek julle: Hou moed! Niemand van julle sal sy lewe verloor nie. Net die skip sal vergaan. (Hand. 27:22) Paulus het alle rede gehad om vies in ’n hoekie te sit. Hy het immers die kaptein gewaarsku dat dit ’n vrot plan was om die...
by Jaco Thom | 18 Mar 2020 | Soos ek dit sien
Ek het Sondag nie, soos dit my gebruik is, voor die erediens almal in die kerk met die hand gegroet nie. Ek het verduidelik dat dit ’n voorsorgmaatreël is om die verspreiding van die virus te bekamp. Daar was gemengde reaksie van gemeentelede. Party het dit waardeer,...