Ons het nou gelees hoe die duiwel gekom het om Jesus te versoek, reg aan die begin van sy aardse bediening. Maar dis natuurlik nie die eerste keer wat ons van die duiwel in die Bybel lees nie. Die duiwel het al in die Tuin van Eden probeer om die wêreld as ’t ware van...
Dink net hoe lekker sal dit wees as jy na skool op uitnodiging van die koningin van Engeland of Holland of die kanselier van Duitsland of die president van Frankryk of die VSA in die beste hotel van daardie land kan gaan bly, dieselfde kos as die koning of president...
Oupa Gert sit op ’n stomp onder die groot maroelaboom en kerf aan ’n stuk hout toe ’n klompie kinders voor hom kom sit. “Vertel vir ons van die bos, Oupa!” vra hulle. “Asseblief?”Oupa Gert glimlag. Hy hou baie daarvan om stories te vertel, en hy knik. “Nou goed, ek...
Die bekende Switserse teoloog Karl Barth het gesê dit het nog niemand goed gedoen om te lank en te diep in Das Nichtige in te kyk nie. Sonder om nou in ingewikkelde teologiese denkraamwerke in te gaan, wil ek sommer sy begrip vertaal met “die wêreld van die...
Van ons Ou Testament redaksie EN-GAROD. – Israel het gister hier teen alle verwagting in daarin geslaag om die magtige leër van Midian te verpletter. Nie minder nie as 120 000 Midianiete het in die geveg omgekom. Onder die gesneuweldes tel ook die Midianitiese...