by Jaco Thom | 29 Nov 2020 | Preke
Oor ’n bietjie meer as vier weke vier ons Kersfees, vier ons die koms van die Seun van God na hierdie wêreld, vier ons dit dat daar ’n dag aangebreek het waarvan die engele gesing het: “Eer aan God in die hoogste hemel, en vrede op aarde vir die mense in wie Hy ’n...
by Jaco Thom | 2 Des 2018 | Preke
Lukas 21:25-28 Verbeel jou jy is nog ’n kind in die huis, en julle ry vir die vakansie na familie in Gauteng. En êrens op pad gaan julle motor staan sonder petrol. Dis in die middel van die nag, en dis pikdonker. Jou pa sê hy sal moet gaan petrol soek, maar hy wil nie...