by Jaco Thom | 14 Jul 2019 | Tien Gebooie
Jy mag naas My geen ander gode hê nie. (Eksodus 20:3) ’n Vriend van my het in die Verre Ooste gaan toer. As aandenking het hy onder andere ’n Boeddha-beeldjie saamgebring. Jy weet mos: die vet Chinese mannetjie wat so kruisbeen sit. Dié beeldjie het ’n plekkie in...
by Jaco Thom | 14 Jul 2019 | Preke, Tien Gebooie
Wat, dink julle, sal jou ma maak as jy die splinternuwe koppies wat sy gekoop het, vat en stukkend gooi teen die vloer? En dit is presies wat Moses hier gedoen het. Hy het die twee plat klippe wat die Here vir hom gegee het, waarop die Here sy wet gegraveer het, gevat...
by Jaco Thom | 12 Jul 2019 | Tien Gebooie
DIE LEWE IS LEKKER Ek het die verhaal gehoor van Jan wat graag per passasierskip Europa toe wou gaan. Maar soos jy sal weet, kos die vaart ’n aardige bedraggie. Toe Jan al sy spaargeld bymekaarskraap, het hy net-net genoeg geld om sy bootreis te betaal. Ekstra geld...