by Jaco Thom | 3 Jul 2018 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – Die eerste krake het hier sigbaar geword in die sprokieshuwelik van Adam en Eva. In ’n dag van hoogdrama het dié twee mekaar oor en weer beskuldig toe God hulle gekonfronteer het met die feit dat hulle van die verbode vrugte van...
by Jaco Thom | 19 Jun 2018 | Koerantberigte
Van ons Ou Testament redaksie EDEN. – Die jong egpaar Adam en Eva, oor wie se huwelik ons vroeër berig het, het begin met ’n bestekopname van die hele Tuin van Eden. Hulle beoog om met dié opname ’n duidelike beeld te kry van presies hoe die tuin, wat hulle tuiste is,...